Namibiese ekoloog beskryf gevaar van swaelstorting

‘n Namibiese ekoloog het sy reaksie gegee oor die vragmotor wat swael gestort het op die Hifikepunye Pohamba-pad agter Duin 7 naby Walvisbaai. Kosmos 94.1 nuus het aan dr. Peter Cunningham gevra hoe gevaarlik gevaarlik swael vir mense en die omgewing is…

Dr. Cunningham sê hoe die opruimingsproses van ‘n swaelstorting hanteer moet word.