Namibiese arbeidskenner reageer op uitvoersyfers

‘n Namibiese arbeidskenner het gereageer op die uitvoersyfers, waarvan die waarde wel gegroei het, maar die hoeveelheid uitvoere afgeneem. Dit beteken dat vervaardiging en ekonomiese bedrywighede daal. Herbert Jauch verduidelik aan Kosmso 94.1 Nuus dat nuwe werksgeleenthede nie werklik geskep word nie.