Namibiese Adjunkminister van Gesondheid tevrede met inentingsveldtog

Die Namibiese Adjunkminister van Gesondhied Dr Ester Muinjangue sê
die inentingsveldtog vorder goed en twee gevalle van newe-effekte wat aangemeld was,
was baie lig. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *