Namibië vaar baie goed in bekamping van korrupsie

Afrika het, nes die res van die wêreld, uitdagings met korrupsie en in Namibië ag lede van die publiek dit as algemeen in regeringstrukture. Die Afrika-unie het 11 Julie as Afrika Teenkorrupsie-dag verklaar en poog om bewustheid oor die uitdaging te skep. Volgens die plaaslike Teenkorrupsie-kommmissie het Namibië groot vordering gemaak in die bekamping van korrupsie soos die kommissie se skakelbeampte Josephine Nghituwamhata verduidelik…