Namibië se staatseffekte presteer beter as SA s’n

Die bekende Namibiese ekonoom Rowland Brown sê Namibië se staatseffekte het die afgelope drie, ses en twaalf maande aansienlik beter gevaar het as Suid-Afrika. Staatseffekte wat deur nasionale regerings uitgereik word, word dikwels as laerisiko-beleggings beskou. Kosmos 94.1 Nuus het met Amy Walters, finansiële ontleder by Cirrus gesels oor wat die redes is dat Namibië beter gevaar het as die buurland…