Namibië se Covid-beheer is binne die raamwerk van die WGO

Tot en met 14 Oktober is 128 214 gevalle van Covid in Namibië bevestig. Die sterftesyfer staan op 3 534, of 2,7% van die totale gevalle. Die gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula sê ons is tans binne die raamwerk van die WGO se standaarde…

Die Oshana-streek bly steeds ‘n uitdaging…