Namibia Pride Week begin Saterdag

Namibia Pride Week begin Saterdag en duur vir ‘n week, waartydens dit volgende Saterdag op ‘n hoogtepunt met ‘n parade in Windhoek sal afsluit. Dit is ‘n week waartydens die LGBTQ+ gemeenskap hul prestasies, wetlike regte en met trots hul seksualiteit vier. Optogte sal gehou word vir wetlike regte soos selfdegeslag huwelike. Omar van Reenen, medestigter van Equal Rights Nambia.