Namdia verwelkom nuwe uitvoerende hoof

Die raad van direkteure van Namib Desert Diamonds het Alisa Amupolo as die nuwe uitvoerende hoof van Namdia verwelkom. Die Namibiese burger se termyn van vyf jaar by Namdia is effektief vanaf 1 Oktober 2022. Sy het ‘n meestergraad in internasionale kommunikasie aan die Universiteit van Leeds in die Verenigde Koninkryk verwerf en is die voormalige uitvoerende hoof van PowerCom. Die voorsitter van die raad, Bryan Eiseb …