Namdia presteer al hoe beter

Die uitvoerende hoof van Namdia, Alisa Amupolo het vandag die maatskappy se jaarverslag bekend gestel. Namdia presteer baie goed en het reeds in die verlede dividende aan die regering betaal. Amupolo sê die herlewing van die bedryf na Covid en die gepaardgaande inperkings, het verbeterings op amper alle vlakke meegebring.