Namcor se heffings: Ons is gereed

Namcor sê hy is voorbereid dat die ministerie van myne en energie, Tom Alweendo, sy heffings op die brandstofprys kanselleer. Die minister, Tom Alweendo het onlangs die regering se planne bekend gemaak. Hy sê Namcor is ‘n kommersiële entiteit en het nie die heffings nodig nie. Namcor se woordvoerder, Paulo Coelho, het aan Kosmos 94.1 Nuus gepraat.