NAC: Vooruitsigte vir 2023 lyk goed  

Die Namibië Lughawensmaatskappy, ‘n onderneming in staatsbesit, is opgewonde oor hoe die vooruitsigte vir 2023 lyk. Kosmos 94.1 Nuus het met Dan Kamati van die kommunikasie- en bemarkingskantoor by die maatskappy gepraat oor die jongste verwikkelinge en wat die maatskappy vir 2023 beplan. Kamati sê dat hulle baie tevrede is met hoe sake verloop, veral ná die Covid-pandemie…