N$15m om eskamens oor te skryf

Plaaslike media berig dat die herskryf van eksamens na vraestelle verlede jaar uitgelek het, die onderwysministerie 15 miljoen Namibiese dollar gekos het. Dit sluit die koste van die streeksowerhede uit. ‘n Totaal van 32 vraestelle is gesteel en die ondersoek toon dat die vraestelle vir gesiggestremdes gesteel is en het daarvan af versprei. Ses verdagtes is tans in aanhouding in die verband. Die koste van die herskryf sluit die koste van nuwe vraestelle, sowel as die vervoer daarvan na Namibië toe, en sowel as plaaslike verspreiding, in.