ANC moet minder geld uitgee

Die Suid-Afrikaanse begroting is in die nuus en volgens die bekende buurland se ekonoom Dawie Roodt moet die ANC-regering staatsbesteding verminder omdat die land veel meer bestee as wat bekostigbaar is. Die minister van finansies, Enoch Godongwana sal sy eerste begrotingsrede Woensdag lewer. Roodt verwag die minister sal fokus op maniere om staatsbesteding te verminder. Hy sê die hoeveelheid geld wat aan maatskaplike toelaes spandeer word is nie volhoubaar nie en staatsamptenare word hopeloos te veel betaal:

Hy sê Suid-Afrika moet dringend sy skuldvlakke verlaag omdat ons reuse-bedrae aan rente op staatskuld uitgee: