N$12m vir boere in droë Wes-Kaap

Droogte-geteisterde boere in die Wes-Kaap het hulp van meer as 12 miljoen Namibiese doller ontvang. Die LUR vir Landbou, Ivan Meyer, sê verdere ondersteuning word gegee in die vorm van slypskole om boere by te staan met die instel van risikoverminderings-planne op hul plase. Meyer sê dit is ook ‘n manier om die bedryf voor te berei op toekomstige rampspoedige klimaatsverandering: