Mynwese-eskpo is terug einde Augustus

Die jaarlikse Mynwese-ekspo van die Kamer van Mynwese sal op 31 Augustus en 1 September in die hoofstad plaasvind. Dit is die eerste keer sedert 2019 wat die geleentheid gehou word. Mynwese is uiters belangrik vir die Namibiese ekonomie, veral nou met die ontdekking van olie en die herlewing in die uraanprys. Die uitvoerende hoof van die Kamer van Mynwese Veston Malango.

Malango sê die bedryf herstel uiters goed na die inperkings tydens die pandemie.