Mushelenga gesels oor moontlike staking

Die Namibiese inligtingsminister, Peya Mushelenga het met die nasionale uitsaaier, die NBC, gepraat oor die staatsamptenare wat wil staak vir salarisverhogings. Terwyl die regering ‘n aanbod gemaak het, kan hy nie die 1,5 miljard Namibiese dollar, wat die totaal is van die vakbonde se eise, bekostig nie.

Hy sê daar word steeds onderhandel met vakbonde…