Mpumulanga bestee R0 aan jeugontwikkeling

Die DA in Mpumalanga het die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, gevra om ondersoek in te stel na die kantoor van die premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane. Dit hou verband met die Jeugontwikkelingsfonds wat in die 2021/22-boekjaar nie bestee is nie. Bosman Grobler van die DA sê die kantoor van die premier het die Jeugontwikkelingsfonds in 2020/21 ingestel en 20 miljoen Suid-Afrikaanse rand daaroor opsygesit. Dit is in die 2021/22-boekjaar verhoog na 90 miljoen rand: