Mpho wil terug, uitspraak voorbehou in saak

Uitspraak is voorbehou in die DA se hofsaak om ‘n raadsvergadering van die Stad Johannesburg waartydens Mpho Phalatse as burgemeester verwyder het, om te keer. Sy en die res van die DA-geleide veelpartyregering in Johannesburg is verlede maand uit die kussings gelig nadat minderheidspartye se mosie van wantroue teen haar suksesvol was. Phalatse sê die DA sal by sy beginsels en waardes hou, of dit nou as deel van ’n regerende koalisie of vanaf die opposisiebanke is: