Cameron Young is PGA-nuweling van die jaar

Die Amerikaner Cameron Young is aangewys as die PGA-toer se Nuweling van die Jaar. Hy het die Arnold Palmer-toekenning ontvang ná ‘n indrukwekkende debuut waar hy sewe keer onder die top vyf klaargemaak en twee keer byna ‘n major gewen het. Die PGA-toer se kommissaris, Jay Monahan, sê Young het vinnig ‘n gunsteling onder toeskouers geword weens die styl waarmee hy die gholfbaan aanpak. Die 25-jarige speler sê hy is bewus van die druk wat die toekenning op hom plaas: