Mosambiekers vas vir gesteelde diesel

Die smokkel en diefstal van brandstof is nie net plaaslik ‘n probleem nie. Die Middelburgse Landdroshof in Mpumalanga het ‘n saak van die besit van vermeende gesteelde diesel teen drie Mosambiekse burgers tot môre vir verdere ondersoek uitgestel. Die verdagtes, Antonio Munguambe, Riovage Alzido Juliao en Tali Alberte, is met 600-liter diesel in die dorp betrap. ‘n Polisiewoordvoerder Selvy Mohalala, sê beamptes van die misdaadvoorkomingseenheid het agterdogtig geraak na hulle ‘n wit Toyota Hilux met drie mans opgemerk het: