Moody’s gaan nie nou ‘n graderingsbesluit oor Suid-Afrika neem nie.

Moody’s Investors Service gaan nie nou ‘n graderingsbesluit oor Suid-Afrika neem nie. Dit beteken hy handhaaf die gradering van Ba2 op staatseffekte in sowel rand as buitelandse geldeenhede.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *