Moenie vir die ANC stem nie – Malema

Die leier van die EFF, Julius Malema, het Suid-Afrikaners gevra om beslissend teen die ANC te stem. Hy het die oproep gedoen tydens die debat oor die staatsrede. Malema sê President Cyril Ramaphosa moet erken hy het Suid-Afrikaners gefaal. Hy beweer om mense na die privaat sektor te stuur om werk te kry kom daarop neer om hulle na die slagpale te stuur: