Moenie dat liefde vir jou blind teen slenters maak nie

Vandag is Valentynsdag en, terwyl ons nie daaraan wil dink nie, is slenters ook betrokke. Lede van die publiek word weer daaraan herinner dat inligting baie skraps aanlyn gedeel moet word. Elzita Beukes, FNB se kommunikasie bestuurder, het meer…