Ministerie van myne en energie sê waarom dieselprys nie daal

Die petrolprys sal Woensdag met een Namibiese dollar per liter daal en dieselpryse bly onvervanderd, het die Namibiese ministerie van myne en energie vandag aangekondig. Diesel word veral in die landbousektor gebruik. Kosmos 94.1 Nuus het aan die woordvoerder van die ministerie, Andreas Simon gevra waarom die petrolprys daal, maar nie die dieselprys nie. Hy het só geantwoord: