Minister vra dat nuwe Covid-19 regulasies nagekom word

Die veranderinge aan die huidige Covid-19 regulasies tree Dinsdag in werking en die publiek word daarop gewys dat die bestaande regulasies môre-aand om middernag verval.Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het die publiek gemaan om nougeset die nuwe regulasies te eerbiedig.Hy het onder andere daarop gewys dat reisigers wat die land besoek se negatiewe uitslag moet sewe dae geldig wees. Blitstoetse word nie meer toegelaat nie. Reisigers van brandpunte soos Indië moet ná sewe dae weer toets.Dr Kalumbi brei verder uit..