Uitdagings vir kerke met nuwe Covid-19 regulasies

Met die nuwe Covid-regulasies waar sosiale byeenkomste van 100 na 50 mense verminder word van Dinsdag af, is dit ‘n moeilike tyd vir kerke, sê ds. Zack Pienaar van die NG-gemeente Eros in Windhoek. Hy meen die plek wat die beste weet wat die impak van die pandemie op mense het, is die kerk. .


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *