Miljoene nóg nodig teen sprinkaanplae

Die Namibiese regering het reeds N$30 miljoen bestee om sprinkane onder beheer te bring en nóg N$28 miljoen word benodig. Sowat 300 bestaansboere slegs in die Omusati-streek word deur die sprinkaanplaag geraak, volgens die Voedsel- en Landbou-organisasie.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *