Prins Harry weer op Oprah se program

Prins Harry en Oprah Winfrey gaan hul dokumentêre program oor geestesgesondheid weer besoek, het AppleTv+ gesê. Die reeks het glo tot ‘n 25 persent toename in kykergetalle op sy stromingsplatform gelei, berig internasionale nuusagentskappe. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *