Miljarde nodig om handboeke in Oos-Kaap te vervang

Die DA in die Oos-Kaap sê om alle handboeke te vervang, sal die provinsiale Departement van Onderwys ongeveer 2,5 miljard Suid-Afrikaanse rand kos. Daar is nie hiervoor begroot nie. Yusuf Cassim van die DA sê weens die drastiese begrotingsbesnoeiings wat op skole afgedwing is, sal dit ongevulde bestellings vir bykomende handboeke steeds nie ‘n handboek vir elke vak in die hande van elke leerder plaas nie: