Miljarde belê by Kaapse waterfront

Die Kaapstadse Stadsraad het ‘n uitbreiding van die kanaaldistrik van die Victoria en Albert-waterkant ter waarde van 3,9 miljard Namibiese doller goedgekeur. Die Burgemeester, Dan Plato, sê dit volg na die onlangse goedkeuring van die Harbour Arch-ontwikkeling van 14 miljard Namibiese doller en die River Club-ontwikkeling van 4 miljard doller. Al die projekte saam gaan sowat 40 000 werksgeleenthede skep. Hy sê die groot infrastruktuur-ontwikkeling in die Waterkant is veeldoelig en gaan lei tot die skepping van minstens 1 100 werkgeleenthede tydens die oprigtingsfase: