Mense sentraal aan Namibië se Onderwysdag-herdenking

Die is vandag die Internasionale Dag van Onderwys. Plaaslik, sê die onderwysministerie dat die dag herdenk word om die reg tot onderwys te vier. Die ministerie se uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp sê daar moet in mense belê word…