Mense in Moembai in Indië met nagemaakte Covid-enstof ingeënt

Sowat 2 000 mense is met nagemaakte Covid-entstof in Moembai in Indië ingeënt. Nog
500 ander mense, waarvan sommige gestremd is, is moontlik in ‘n ander stad met
dieselfde entstof ingeënt. Volgens internasionale media is tien mense, waaronder twee
dokters, aangekeer.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *