Meghan spreek jeug in Londen toe

Die hertogin van Sussex Meghan Markle het haar eerste verskyning in Engeland gemaak sedert die koningin se platinum jubileum in Junie. Prins Harry het haar vergesel na die One Young World-beraad van jong leiers van regoor die wêreld. Sy het die beraad toegespreek…