Meer sluit aan by Russiese weermag as die wat vlug

‘n Lid van die Russiese Duma, oftewel, parlement, Evgeny Popov, sê baie meer vrywilligers sluit aan by die Russiese weermag as die wat die land vlug. Hy het met Britse media gepraat en erken dat alhoewel dat probleme is, word dit aangespreek en Russe is gereed om die land te verdedig.