Meer oor voedselhulp vir Cabo Delgado

Die VN Wêreld-voedselprogram vra geld om sy voedselhulp volhoubaar te maak in sy hulpverlening aan die mense van Cabo Delgado in Mosambiek. Die organisasie sê hy as hy nie geld vir voedselvoorraad ontvang nie, sal hy hulp teen Februarie moet opskort. Die Wêreldvoedselprogram se woordvoerder vir Suider-Afrika, Tomson Phiri, sê 1,15 miljoen mense staar ernstige voedseltekorte in die gesig in dié oorloggeteisterde gebied. Phiri sê die toestand kan verder versleg: