Destinations Namibia se gholfreeks is op 9 Desember aan die kus

Inwoners van Swakopmund en diegene wat op 9 Desember aan die kus sal wees, sal bederf word met lekker gholf tydens die Destinations Namibia-gholfreeks by Rossmund plaasvind. Die geleentheid het iets vir almal volgens Oliver Ahrens van Destination Swakopmund.