Meer oor transito-roof in hoofstad

Die Namibiese polisie is ontplooi na ‘n transito-roof vanoggend by Snyman Sirkel in die hoofstad. Adjudant-offisier Silas Shipandeni van Nampol sê die groep gewapende rowers het hul voertuig, waarop geskiet is, reeds verlaat en te voet gevlug…