Meer inligting oor Alte Feste-peiling

Die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie Sanet Steenkamp het meer inligting bekend gemaak oor die peiling van die ministerie, onder sy vaandel van kuns en kultuur, oor die toekoms van die Alte Feste in die hoofstad doen. Steenkamp sê die gebou moet omskep word sodat dit benut kan word tot die voordeel van almal in die land. Sy sê dis peiling is uiters vinnig om te voltooi.

Kosmos 94.1 Nuus het die skakel op ons sosiale media platforms gelaai.