Meer as 300m kwesbaar, WGO kort US$2,5 miljard

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê 2,5 miljard Amerikaanse dollar is nodig om meer as 300 miljoen mense by te staan vanjaar teen voorkombare siektes. Oud-Britse premier Gordon Brown het namens die organisasie ‘n pleidooi vir befondsing gemaak.