Meer as 100 babas in 91 uur in Texas-hospitaal gebore

Altesaam 107 babas is verlede maand binne 91 uur by ‘n hospitaal in Texas gebore, berig internasionale media. Die vorige rekord was 48 geboortes binne 41 uur. Die hospitaal sê die span het baie hard gewerk, maar het baie pret gehad met om al die gesinne tydens hierdie besige tye te versorg.