Meer as 1 130 tranformators stukkend in SA
Talle gemeenskappe in Suid-Afrika sit met kragonderbrekings weens nie-funksionerende of gevandaliseerde transformators. Die minister of Openbare Ondernemings Pravin Gordhan het onthul 1 135 transformators is landwyd onaktief, hoofsaaklik in Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Gordhan sê 70-persent daarvan is in landelike gebiede. Die DA-woordvoerder Mimmy Gondwe vra pro-aktiewe maatreëls om elektrisiteitsinfrastruktuur te beskerm teen misdaad: