Mediese afval hoop op by Robert Mugabe-kliniek

Dit is nou al meer as ‘n week wat mediese afval by die Robert Mugabe-kliniek in Windhoek ophoop. Die uitvoerende direkteur van die gesondheidsministerie, Ben Nangombe, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat dit net ‘n kwessie van tyd is voordat die afval verwyder word.