Meatco oor vleisuitvoere na Noorweë

In Oktober 2019 is organisasies uitgenooi om aansoek by die Vleisraad van Namibië te doen vir die kwota van 2020 vir beesvleisuitvoere na Noorweë. Meatco het 87,5 persent van die kwota vir beesvleisuitvoere na Noorweë van die Vleisraad van Namibië gekry wat gelykstaande aan 1 400 ton is. Rosa Hamukuaja-Thobias, Meatco se woordvoerder.