Prins Harry van Brittanje oor ReconAfrica se operasasies in die Kavango-delta

ReconAfrica se operasasies in die Kavango-delta,bly in die nuus. Die jongste reaksie hieroor kom van Prins Harry, die hertog van Sussex. Hy sê die Kavango as water- en lewensbron vir die een miljoen inheemse inwoners langs die rivier, asook die majestueuse wildlewe, is baie meer waardevol as die olie wat ReconAfrica wil produseer. ReconAfrica se kommunikasiebeampte, Ndapewoshali Shapwanale,het sy reaksie op prins Harry se standpunt so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.