McHenry toon medelye aan Rukoro, Ngavirue

Die president van die PDM-party McHenry Venaani sal vandag die medelye boeke van beide die ontslape opperhoof van die Ovaherero Vekuii Rukoro en die Namibiese regering se spesiale gesant vir die volksmoord onderhandelings dr. Zed Ngavirue onderteken. Sy woordvoerder Roberto Dirkse het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.