Mbandeka het tot 30 September om te sê oor reparasie-eise van LPM

Die leier van die Landless People’s Movement, Bernadus Swartbooi, sê die prokureur-generaal het tot 30 September om te reageer op navrae oor reparasies in verband met die volksmoord. Swartbooi sê hulle wil die volle fondse van Duitsland hê en nie in die vorm van toelaes en meer nie.

Swartbooi sê hulle regsverteenwoordigers is reeds opdrag gegee.