Maties-rektor sê oor ‘rassistiese’ voorval

Die rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, sê menswaardigheid is ononderhandelbaar en moet gerespekteer, volgehou en herstel word wanneer dit aangetas word. Hy het die voorval veroordeel waar ‘n wit student op ‘n swart student se besittings geürineer het nadat hy by sy koshuis ingebreek het. De Villiers sê hierdie soort gedrag sal nie geduld word nie: