Massaskietery: Daar’s nog baie om te doen

Die Amerikaanse President Joe Biden het melding gemaak van die dodelike skietvoorval tydens ‘n openbare byeenkoms by die Withuis waar ‘n vertoning gehou is en lede van die publiek vuurwerke kon geniet. Biden sê daar is nog baie werk om te doen om die voorvalle aan te spreek.