Massagrafte in Gaza – VN ondersoek oorlogsmidaad

Die Verenigde Nasies se Menseregtekantoor sê berigte van massagrafte met honderde liggame by twee van Gaza se grootste hospitale, wek nuwe kommer oor moontlike oorlogsmisdade. Palestynse amptenare sê 310 liggame is die afgelope week gevind – 35 hiervan Dinsdag. Die VN-hoëkommissaris vir Menseregte se woordvoerder, Ravina Shamdasani, sê die doelbewuste moord op burgerlikes en aangehoudenes is ʼn oorlogsmisdaad: