Mashatile waarsku oor onherroeplike veranderings in motorbedryf

Die adjunk-president Paul Mashatile waarsku groot veranderings is op pad vir die motorbedryf. Hy het by die jaarlikse Suid-Afrikaanse Motorweek by Gallagher Estate in Midrand belanghebbendes in die bedryf aangemoedig om beleidsrigtings te sien kom wat die oorgang na ‘n toekoms van elektriese voertuie gaan bepaal. Mashatile het die behoefte beklemtoon vir Suid-Afrika om aan te pas en te floreer in die ontwikkelende motorbedryflandskap wat in ooreenstemming is met die wyer wêreldwye tendense vir volhoubare vervoer: